Chatsworth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chatsworth
Ligging van Chatsworth op 'n kaart (Wes-Kaap)
Chatsworth
Chatsworth
Koördinate: 33°32′46″S 18°34′58″O Koördinate: 33°32′46″S 18°34′58″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Weskus
Plaaslike Munisipaliteit Swartland
Oppervlak
 - Stad 1,23 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 2 326
 - Digtheid 1,900/km² (4,9/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Chatsworth is 'n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Chatsworth ressorteer onder die Swartland Plaaslike Munisipaliteit wat deel is van die Weskus-distriksmunisipaliteit.

Die dorpie dien as setel van die Minority Front, 'n politieke party in Suid-Afrika.

Sien ook[wysig]

Skooldogters in Chatsworth, 2006