Cheb

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Cheb
Eger
Cheb náměstí.jpg

Kaart Wapen
Cheb CH CZ.png
Cheb coat of arms.svg
Vlag
Cheb flag.svg
 Land Flag of the Czech Republic.svg Tsjeggië
 Kraj (gewes) Flag of Karlovy Vary Region.svg Karlovarský kraj
 Okres (distrik) Cheb
 Koördinate 50°5′N 12°22′O
 Stigting (eerste verwysing) 13 Februarie 1061
 Stadstatus Voor 1179
1242 Neurenbergse reg
1213 Goue Bul van Eger
 Oppervlakte:  
 - Totaal 96,37 vk km
 Hoogte bo seevlak 459 m
 Bevolking:  
 - Totaal (29 Augustus 2008) 35 022
 - Bevolkingsdigtheid 363,4/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat  
 - Tipe -
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -
 - Gem. temp. Januarie/Julie -
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae -
 Burgemeester Jan Svoboda (ODS)
 Amptelike Webwerf www.mestocheb.cz

Cheb [ˈxɛp] (Duits: Eger) is 'n stad in die uiterste weste van die Tsjeggiese Republiek.

Cheb, wat aan die Ohře- of Eger-rivier geleë is, is die historiese sentrum van die Egerland en het in die Heilige Romeinse Ryk die status van Vrye Ryksstad verwerf. Vanweë sy strategiese ligging by die kruispunt van handelsroetes tussen die bergreekse Ertsgebergte, Fichtelgebergte en Boheemse Woud het die stad al vroeg tot 'n belangrike handelsentrum ontwikkel. In 1634 is die keiserlike generalissimus Albrecht von Wallenstein hier vermoor.

Cheb se historiese argitektuur sluit onder meer kerkgeboue uit die 13de eeu en die bouvalle van die ou keiserlike kasteel in. Deesdae vorm masjienbou en brouerye die ekonomiese basis van Cheb.