Cheilodactylidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cheilodactylidae
Nemadactylus douglasii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Cheilodactylidae
Genera

Cheilodactylus
Chirodactylus
Dactylophora
Nemadactylus
Sien teks vir spesies.

Die Vingervinne en Banksteenbrasse (Cheilodactylidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is ses genera met minstens vyftien spesies in die familie. Vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie word 18 cm - 1 m groot. Al die lede van die familie het gevurkte sterte en die volwasse visse het dik lippe. Die meeste spesies sit op die bodem in vlak poele, ondersteun deur hulle dik bekken vinne en soek prooi - bodem bewoners soos skaaldiere, wurms en vis. Die groter spesies is gewilde eetvis.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Cheilodactylus
  • Chirodactylus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]