Chelsea FC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chelsea
DSCF1514.JPG
Volle naam Chelsea Football Club
Stigting 14 Maart, 1905
Tuisveld Stamford Bridge,
London
Kapasiteit 41.841
Voorsitter Vlag van Rusland Roman Abramovitsj
Bestuurder Vlag van Portugal José Mourinho
Liga Premier League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Chelsea FC, 1929.

Chelsea is 'n Engelse sokkerspan in Londen, wat in die Premier League speel. Die Bloue speel hulle tuiswedstryde in Stamford Bridge, wat 'n kapasiteit van byna 42 000 sitplekke het. Sedert die Russiese eienaar Roman Abramovitsj die klub oorgeneem het, het Chelsea baie pryse gewen, soos drie keer die kampioenskap van Engeland.

Erelys[wysig]

  • Kampioen van Engeland (4)
1954/55, 2004/05, 2005/06, 2009/10
(naaswenner (4): 2003/04, 2006/07, 2007/08, 2010/11)
  • FA Cup (6)
1970, 1997, 2000, 2007, 2009, 2010
(naaswenner (4): 1915, 1967, 1994, 2002)
  • League Cup (4)
1965, 1998, 2005, 2007
(naaswenner (2): 1972, 2008)
  • Charity Shield (4)
1955, 2000, 2005, 2009
(naaswenner (4): 1970, 1997, 2006, 2007)
  • Champions League (1)
2012
(naaswenner (1): 2008)
  • Europese Bekerwenner-beker (2)
1971, 1998
  • Europese Supercup (1)
1998

Bekende sokkerspelers en afrigters[wysig]

Spelers[wysig]

Afrigters[wysig]