Chester A. Arthur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chester Alan Arthur
Chester Alan Arthur.jpg
21ste President van die Verenigde State
Ampstermyn 20 September 18814 Maart 1885
Voorganger James Garfield
Opvolger Grover Cleveland
Geboortedatum 5 Oktober 1829
Geboorteplek Fairfield, Vermont
Sterftedatum 18 November 1886
Sterfteplek New York Stad, New York
Eerste Dame Ellen Herndon
Politieke party Republikein
Visepresident Geen
Handtekening Chester Alan Arthur Signature.svg

Chester Alan Arthur (5 Oktober 182918 November 1886) was die 21ste President van die Verenigde State. Arthur het president geword nadat James Garfield vermoor is deur 'n sluipmoordenaar.