Chester Williams

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chester Williams Sportportaal
Volle naam Chester Mornay Williams
Geboortedatum 8 Augustus 1970 (1970-08-08) (43 jaar oud)
Geboorteplek Paarl, Suid-Afrika
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Vleuel
Provinsiale/Staatspanne Wedst (pte)
1991–1998 Westelike Provinsie 63
korrek op .
Super Rugby    
1999–2000 Cats ()
korrek op .
Nasionale span(ne)    
1993-2000 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 27 (70)
korrek op .
Spanne afgerig
2001–2003
2004–2005
2006–2007
2007–2012
2012–2013
Blitsbokke
Cats
Uganda
Tunisië
RCM Timişoara
korrek op 21 Oktober 2013.
Ander Inligting
Beroep Ontwikkelingsbeampte/Afrigter
Skool Klein Nederburg

Chester Williams (gebore op 8 Augustus 1970, Paarl) was 'n Springbok rugbyspeler en die eerste gekleurde speler van Suid-Afrika wat 'n Wêreldbeker kon wen nadat hy deel was van die 1995 span. Hy het ook vir die Westelike Provinsie gespeel.

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Chester Williams by www.genslin.us/bokke