Cheyenne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Cheyenne
Cheyenne capitol.jpg

Kaart Wapen
WYMap-doton-Cheyenne.PNG
CheyenneWYseal.png
Vlag
 Land Flag of the United States.svg Verenigde State
 Deelstaat Flag of Wyoming.svg Wyoming
 Koördinate 33°56′N 118°24′W
 Gestig op 1867
 Geïnkorporeer op
 Oppervlak:  
 - Totaal 1 57.9 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 560 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006)  53 011
 - Bevolkingsdigtheid 2 511.8/vk km
 - Metropolitaanse gebied  81 601
 Tydsone PST (UTC -7)
Somertyd: PDT (UTC -6)
 Klimaat  
 - Tipe Halfdor
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur  °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie  °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae mm
 Burgemeester Richard Kaysen
 Amptelike webwerf www.cheyennecity.org

Cheyenne is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat van Wyoming. Die stad is in 1867 gestig. Dit is ook die administratiewe sentrum van die distrik Laramie. Cheyenne het 'n bevolking van sowat 53 011 mense (grootstadsgebied 81 607).

Cheyenne se byname is Magic City of the Plains, Capital City en The Frontier City.

Klimaat[wysig]

Die klimaat van Cheyenne is halfdor.


Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
Hoofstede AlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton