Chionididae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chionididae
Grootskedebek (Chionis albus)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Chionidae
Bonaparte, 1832
Genus: Chionis
J.R. Forster, 1788
Spesies

Chionis albus
Chionis minor

Chionididae is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes). Die familie omvat een genus met 2 spesies.[1]

Voëls in die familie broei op sub-antarktiese eilande en die Antarktiese Skiereiland. Die grootskedebek migreer in die suidelike winter na die Falkland-eilande en die kusgebiede van suidelike Suid-Amerika. Hulle is die enigste voëlfamilie wat endemies in die Antarktiese streek broei.[2] Verder is hulle ook die enigste Antarktiese voëls sonder gewebde voete.

Taksonomie[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)
  2. Mead, Christopher J.; Richford, Andrew S. (2003). “Sheathbills”,In Perrins, Christopher: The Firefly Encyclopedia of Birds. Firefly Books, 256–257. ISBN 1-55297-777-3.