Cholargos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cholargos
Χολαργός
Holargus
Αισθητική Πόλης χολαργού Greece.jpg
Ligging van Cholargos op 'n kaart (Griekeland)
Cholargos
Cholargos
Koördinate: 38°00′N 23°48′O
Land Vlag van Griekeland Griekeland
Streek Attika
Streeks-eenheid Noord-Athene
Munisipaliteit Papagou-Cholargos
Oppervlak
 - Voorstad 3,950 km²  (2 vk m)
Hoogte 210 m (689 vt)
Bevolking (2001)
 - Voorstad 32 166
 - Digtheid 8 143/km² (21 091/vk m)
Poskode 155 61, 155 62
Skakelkode(s) 210
Webwerf: www.holargos.gr

Cholargos (Grieks: Χολαργός, Latyn/Ouer vorm: Holargus) is 'n voorstad van Athene, Griekeland. Dit is noordoos van die stadskern geleë, en sowat 6 km van die Syntagmaplein. Die voorstad word uit die weste via Messogionlaan bereik, en is tans met die Attiki Odos-tolpad verbind deur aansluiting 6, noord van die stadsaal.

Die naam van die voorstad dateer terug na antieke Athene en die mees vername "Χολαργεύς" (Cholargeus, of burger van Cholargos) was Perikles.