Cido Arena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cido Arena
Cido arena.jpg
Vollenaam Cido Arena
Ligging Panevėžys, Litaue
Eerste sooi gespit 2007
Geopen 24 Oktober 2008
Eienaar Stad Panevėžys
Operateur UAB Panevėžio Arena
Oppervlak Parketvloer
Fietsrenbaan
Argitek Saulius Mikštas
Tuisveld van
BC Panevėžios Techasas (korfbal)
Kapasiteit
5 656 (korfbal)
3 142 (fietsren)
7 323 (konsert, waarvan 5 656 sitplekke)
Dimensies

Die Cido Arena is 'n veeldoelige arena in Panevėžys, Noord-Litaue. Dit is die tuisstadion van die korfbalspan Panevėžio Techasas. Danksy 'n fietsrenbaan met 'n lengte van 250 meter word hier ook fietswedrenne gehou.

Die arena, waar ook konserte plaasvind, is teen 'n koste van 108 miljoen LIT (31,3 miljoen €, waarvan 13,9 miljoen € as fondse van die Europese Unie ontvang is) opgerig.

In 2010 is die Litause Jeugdag met meer as 6 000 deelnemers in die arena gehou. In Augustus en September 2011 is dit een van altesaam ses Litause stadions waar wedstryde van die Europese korfbal-kampioenskap EuroBasket 2011 gehou sal word.

Eksterne skakels[wysig]