Clanwilliam-klipbaber

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Clanwilliam-klipbaber
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Siluriformes
Familie: Austroglanididae
Genus: Austroglanis
Spesie: A. gilli
Binomiale naam
Austroglanis gilli
(Barnard, 1943)

Die Clanwilliam-klipbaber (Austroglanis gilli) is 'n varswater vis wat voorkom in die sytakke van die Clanwilliam Olifantsrivier-stelsel in die Wes-Kaap. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die vis bekend as Clanwilliam rock catfish.

Voorkoms[wysig]

Die vis se dorsale en pektorale vinne is gepunt. Die vis is lank met 'n plat en breë kop. Daar is drie pare baarde om die mond. Die vis is gryserig tot gelerig bruin van kleur en word tot 164 mm lank.

Habitat[wysig]

Die vis leef in rotse en klippe en onder banke in helder, vloeiende riviere. Hulle vreet insekte en ander ongewerweldes wat hulle op die bodem kan kry.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]