Cochabamba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cochabamba
'n Uitsig oor Cochabamba
'n Uitsig oor Cochabamba
Vlag van Cochabamba
Vlag
Wapen van Cochabamba
Wapen
Ligging van Cochabamba op 'n kaart (Bolivië)
Cochabamba
Cochabamba
Koördinate: 17°23′S 66°10′W
Land Vlag van Bolivië Bolivië
Departement Cochabamba
Provinsie Cercado
Munisipaliteit Cochabamba
Stigting 15 Augustus 1571
Regering
 - Tipe Munisipale outonome Regering
 - Burgemeester Edwin Castellanos
Oppervlak
 - Stad 170 km²  (70 vk m)
 - Land 169 km² (65 vk m)
 - Water 1 km² (0,4 vk m)
 - Stedelik 111 km² (43 vk m)
Hoogte 2 558 m (8 392 vt)
Bevolking (2012)
 - Stad 1 938 401
 - Digtheid 11 000/km² (30 000/vk m)

Cochabamba is 'n stad in Bolivië met 'n bevolking van 1 938 401. Die stad is op 15 Augustus 1571 deur Spanjaarde onder Francisco de Toledo gestig.