Cofimvaba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cofimvaba
Ligging van Cofimvaba op 'n kaart (Oos-Kaap)
Cofimvaba
Cofimvaba
Koördinate: 32°00′09″S 27°34′50″O Koördinate: 32°00′09″S 27°34′50″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Bevolking (2001)
 - Stad 4 654
Tydsone SAST (UTC+2)

Cofimvaba is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 4 654 gehad, waarvan 4 630 (99.48%) Swartes was[1]. Die naam van die dorp beteken letterlik 'knie die melksak van die bokvel'. Die naam is na aanleiding van die praktyk van die Temboes om melk in 'n bokvelsak te hou en die klonte fyn te kap wanneer die melk suur is.[2]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]