Colin Pillinger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Colin Pillinger
Colin Pillinger.jpg
Colin Pillinger in Julie 2009

Gebore 9 Mei 1943
Kingswood, Gloucestershire, Engeland, Verenigde Koninkryk
Oorlede 8 Mei 2014 (op 70)
Cambridge, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Planetêre wetenskap
Instelling(s) Open University
Universiteit van Cambridge
Alma mater Universiteit van Swansea
Bekend vir mislukte Beagle 2 Mars Lander-projek
Ontleding van Apollo maan monsters

Colin Trevor Pillinger, CBE, (/ˈpɪlɪndʒər/; * 9 Mei 1943, † 7 Mei 2014) was 'n Britse planetêre wetenskaplike. Hy het as 'n professor by die Open University in Milton Keynes gewerk. Hy was die hoof ondersoeker vir die mislukte Britse Beagle 2 Mars Lander-projek en het ook aan 'n groep meteoriete vanaf Mars gewerk.

Pillinger is op 9 Mei 1943 in Kingswood in South Gloucestershire gebore. Hy was met Judith Mary Hunter getroud. Op 7 Mei 2014 is hy op 70-jarige ouderdom in Cambridge aan breinbloeding oorlede.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Colin Pillinger dies after brain haemorrhage”. BBC: 8 Mei 2014. URL besoek op 8 Mei 2014.

Eksterne skakels[wysig]