Colombo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Colombo
கொழும்பு
Colombo - Lake.jpg

Kaart Vlag
Ceylan-map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
 Provinsie Westelike Provinsie
 Koördinate 06°53′N 79°54′O
 Gestig op 5de Eeu n.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 37,31 vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 647 100
 - Bevolkingsdigtheid 17nbsp;344/vk km
 - Metropolitaanse gebied 5 648 000
 Tydsone UTC +05:30
 Burgemeester Uvais Mohamed Imitiyas

Colombo, of somtyds in Afrikaans: Kolombo, (Tamil: கொழும்பு) is die kommersiële hoofstad en grootste stad van Sri Lanka. Die stad het 'n bevolking van 647 100 in 2001 gehad en 'n oppervlakte van 37,31 km².