Combretaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Combretaceae
Combretum constrictum
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
R.Br.
Tipe-genus
Combretum
Loefl.
Genera

18, sien teks.

Sinonieme

Bucidaceae Spreng.
Myrobalanaceae Martinov
Strephonemataceae Venkat. & Prak.Rao
Terminaliaceae J.St.-Hil.[1]

Combretaceae is die Combretum-familie wat hoort tot die orde Myrtales. Die familie is betreklik klein met omtrent 20 genera en 500 spesies wat wêreldwyd voorkom. In Suid-Afrika is die genera Combretumm en Terminalia die belangrikste.

Die genus Combretumm het opvallende vrugte met vier vlerke en die genus Terminalia se vrugte het twee vlerke. Die genus Lumnitzera het geen vlerke nie. Al die genera het enkelvoudige blare met gawe of ongetande rande.

Spesies[wysig]

Van die spesies is:

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Combretaceae (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Family: Combretaceae R. Br., nom. cons.”. Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture: 2003-01-17. URL besoek op 2010-11-27.