Coppins

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Coppins was oorspronklik ’n middel-19de-eeuse plaashuis wat deur John Mitchell gebou is. Dit is in die dorp Iver in Buckinghamshire, Engeland, geleë en is aansienlik verander vir prinses Victoria, wat daarheen getrek het ná haar ma, koningin Alexandra, se dood in 1925.

Prinses Victoria het Coppins aan haar broerskind prins George, Hertog van Kent nagelaat toe sy in 1935 dood is. Dit was sedertdien die tuiste van twee geslagte van die Kent-familie tot dit in 1973 verkoop is.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk
 Bewoon  Bagshot ParkBalmoral-kasteelBirkhallBuckingham-paleisClarence HouseGatcombe ParkHighgrove HouseHillsborough-kasteelHolyrood-paleisSint James-paleisKensington-paleisLlwynywermodRoyal LodgeSandringham HouseThatched House LodgeWindsor-kasteel
 Histories  Paleis van BeaulieuBeaumont-paleisBrantridge ParkBridewell-paleisCarlton HouseCoombe AbbeyCoppinsCumberland LodgeDunfermline-paleisEdinburg-kasteelEltham-paleisFalkland-paleisFort BelvedereHampton Court-paleisKew-paleisKings LangleyLinlithgow-paleisMarlborough HouseKasteel van MeyNonsuch-paleisOatlands-paleisOsborne HousePaleis van PlacentiaQueen's HouseRibsden HoltRichmond-paleisRoyal PavilionSavoy-paleisStirling-kasteelSunninghill ParkLondense TowerPaleis van WestminsterPaleis van WhitehallWhite LodgeWoodstock-paleis