Cortina d'Ampezzo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Cortina d'Ampezzo
Cortina dall'alto.jpg

Kaart van Veneto Wapen
VEN-Mappa.png
Cortina d'Ampezzo-Stemma.png
Vlag
Cortina flag.JPG
 Land Flag of Italy.svg Italië
 Gewes Flag of Veneto.svg Veneto
 Provinsie Belluno (BL)
 Koördinate 46°32′N 12°08′O
 Stigting -
 Oppervlakte:  
 - Totaal 254,51 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 224 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 6 097
 - Bevolkingsdigtheid 24/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Andrea Franceschi
 Amptelike Webwerf Cortina d'Ampezzo

Cortina d’Ampezzo (Ladinies: Anpëz of Anpezo; historiese Duitse naam: Hayden) is 'n stad en munisipaliteit in die Italiaanse provinsie Belluno (administratiewe gewes Veneto) met 'n bevolking van 6 000.

Die stad lê teen 'n hoogte van 1 211 meter bo seevlak in die Dolomite (Ampezzaanse Alpe) en is die grootste nedersetting in Ladinia. As 'n bekende wintersportsentrum het Cortina d'Ampezzo as gasheerstad van die Olimpiese Winterspele van die jaar 1956 asook die Alpynse wêreldbekertoernooie van die jare 1932 en 1941 opgetree. Die stad word in ekonomiese en kulturele opsig deur die toerisme oorheers.