Craig Venter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Foto van Craig Venter.

John Craig Venter (Salt Lake City, 14 Oktober 1946) is 'n Amerikaanse molekulêre bioloog en sakeman. Hy was die eerste persoon wat 'n volledige DNS-profiel ontsyfer het. In 2010 word hy erken as die eerste wetenskaplike wat 'n kunsmatige sintetiese sel geskep het. Die Time-tydskrif het hom in 2007 en 2008 gelys as een van die top 100 invloedryke persone.

Publikasies[wysig]

  • A Life Decoded (2007)