Crawford, Texas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Crawford
Die gemeenskaplike sentrum van Crawford
Die gemeenskaplike sentrum van Crawford
Ligging van Crawford in Texas, VSA
Ligging van Crawford in Texas, VSA
Koördinate: 31°32′04″N 97°26′38″W
Land Vlag van Verenigde State Verenigde State
Deelstaat Texas
County McLennan
Geïnkorporeer op 12 Augustus 1897
Oppervlak
 - Land 2,4 km² (0,9 vk m)
Hoogte 210 m (689 vt)
Bevolking (2005)
 - Stad 789
 - Digtheid 328,75/km² (876,7/vk m)
Tydsone CST (UTC-06:00)
 - Somer (DST) CDT (UTC-05:00)
ZIP-kode 76638
Skakelkode(s) 254
Angela Merkel en George W. Bush voor die hoofhuis van die Prairie Chapel Ranch, 2007.

Crawford is 'n dorp in die McLennan County-distrik in die Amerikaanse deelstaat Texas. Crawford het 'n oppervlakte van 2,4 km² en 789 inwoners (2005) en lê by die stad Waco.

Die voormalige Amerikaanse president George W. Bush het daar 'n plaas, bekend as Westelike Withuis, waar hy staatsbesoekers soos die Duitse bondskanselier Angela Merkel ontvang het.