Croesus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Portret van Croesus.

Croesus was die koning van Lidia, 'n klein koninkryk wat tydens die Ystertydperk in 'n deeltjie van die hedendaagse Turkye bestaan het. Hy was beroemd vir sy rykdom.