Cumberland Lodge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cumberland Lodge vandag.

Cumberland Lodge is ’n 17de-eeuse landgoed in Windsor Great Park sowat 5 km suid van Windsor-kasteel. Dit word nou gebruik deur ’n liefdadigheidstigting.

Die huis is in 1650 deur ’n weermagkaptein, John Byfield, laat bou nadat Oliver Cromwell erwe in Windsor Great Park opgedeel en verkoop het. Die huis is tot in 1670 Byfield House genoem; daarna was dit ook bekend as New Lodge, Windsor Lodge en Ranger Lodge.

Nadat koning Karel II se bewind herstel is, het hy dit die amptelike woning van die "Ranger of the Great Park" gemaak – ’n pos wat altyd beklee is deur iemand na aan die monarg.

Van die mense wat hier gebly het, is prins Willem, die Hertog van Cumberland, seun van koning George II (1746–1765); prins Augustus Frederick, die Hertog van Sussex, seun van koning George III (1830–1843) en prinses Helena, dogter van koningin Victoria (1846–1923).

Eksterne skakels[wysig]

Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk
 Bewoon  Bagshot ParkBalmoral-kasteelBirkhallBuckingham-paleisClarence HouseGatcombe ParkHighgrove HouseHillsborough-kasteelHolyrood-paleisSint James-paleisKensington-paleisLlwynywermodRoyal LodgeSandringham HouseThatched House LodgeWindsor-kasteel
 Histories  Paleis van BeaulieuBeaumont-paleisBrantridge ParkBridewell-paleisCarlton HouseCoombe AbbeyCoppinsCumberland LodgeDunfermline-paleisEdinburg-kasteelEltham-paleisFalkland-paleisFort BelvedereHampton Court-paleisKew-paleisKings LangleyLinlithgow-paleisMarlborough HouseKasteel van MeyNonsuch-paleisOatlands-paleisOsborne HousePaleis van PlacentiaQueen's HouseRibsden HoltRichmond-paleisRoyal PavilionSavoy-paleisStirling-kasteelSunninghill ParkLondense TowerPaleis van WestminsterPaleis van WhitehallWhite LodgeWoodstock-paleis