Cybertracker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n CyberTracker.

CyberTracker is 'n toestel wat gebruik word om die beweging van diere, voëls en insekte deur satelliet-navigasie te moniteer. Die tegnologie is in 1996 deur die Suid-Afrikaanse fisikus Louis Liebenberg en rekenaarwetenskaplike Lindsay Steventon ontwerp.

Eksterne skakels[wysig]