Cyprian Bhekuzulu kaSolomon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cyprian Bhekuzulu
Koning van die Zoeloenasie
Dinastie Huis van die Zoeloe
Bewind 1948 - 1968
Volle naam Cyprian Bhekuzulu Nyangayezizwe kaSolomon
Gebore 4 Augustus 1924
Gesterf 17 September 1968
Nongoma
Voorganger Solomon kaDinuzulu
Opvolger Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu
Kinders Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu
Vader Solomon kaDinuzulu

Cyprian Bhekuzulu Nyangayezizwe kaSolomon (4 Augustus 1924 - 17 September 1968) was koning van die Zoeloenasie vanaf 1948 tot sy dood in 1968 by Nongoma. Hy volg sy vader, koning Solomon kaDinuzulu na 'n lang dispuut wat eers in 1944 besleg is op. Sy oom, Arthur Mshiyeni kaDinuzulu, het tydens die dispuut as heerser waargeneem.

Cyprian is deur sy seun Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu opgevolg.

Voorafgegaan deur:
Solomon kaDinuzulu
Koning van die Zoeloenasie
1948–1968
Opgevolg deur:
Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu