DVD-R

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

DVD-R-skyfies is DVD-media wat net een keer met data beskryf kan word. Die DVD-R-formaat kan tussen 4,7 en 8,5 GB (as dubbellaag-medium) data stoor en is deur die DVD-Forum offisieel goedgekeur vir video-opnames met DVD-opnemers.

Sien ook: DVD-formate