Daejeon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Daejeon
대전광역시
Daejeon Government Complex.jpg

Kaart Vlag
Daejeon-gwangyeoksi in South Korea.svg
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Hoseo
 Koördinate 36°21′N 127°23′O
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 539,85 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 1 547 609
 - Bevolkingsdigtheid 2 900/vk km
 Tydsone UTC +9
 Burgemeester Yeom Hong-chul
 Amptelike webwerf www.daejeon.go.kr
Daejeon (Heodeok) in 1872

Daejeon (Koreaans: 대전광역시) is die vyfde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon en Daegu in die weste van Suid-Korea en lê in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 547 609 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 539,85 km². Daejeon was tydens die Korea-oorlog tydelik die hoofstad van Suid-Korea en was grootliks vernietig.