Dale Steyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dale Steyn
Dale Steyn 3.jpg
Volle naam Dale Willem Steyn
Gebore 27 Junie 1983 (1983-06-27) (30 jaar oud)
Phalaborwa, Suid-Afrika
Bynaam(e) Steyn remover
Lengte 1.79 m
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm vinnig
Rol Aanvangsbouler
Internasionale inligting
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 297) 17 Desember 2004 v Engeland
Laaste Toets 1 Maart 2014 v Australië
Toetshempno. 62
EDI debuut (no 82) 17 Aug 2005 v Asia XI
Laaste EDI 11 Desember 2013 v Indië
EDI hempno. 8
T20I debuut (no 31) 23 Nov 2007 v Nieu-Seeland
Laaste T20I 22 Nov 2013 v Pakistan
T20I hempno. 8
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
2003–2004 Noordelikes
2004–2010 Titane (spanno. 8)
2005 Essex
2007 Warwickshire
2007–2010 Royal Challengers Bangalore (spanno. 2)
2011–2012 Deccan Chargers (spanno. 8)
2010–huidig Kaapse Kobras (spanno. 8)
2012 Brisbane Heat (spanno. 1)
2013-huidig Sunrisers Hyderabad (spanno. 8)
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI 1e rang T20I A-lys
Wedstryde 72 79 115 33 129
Lopies aangeteken 998 176 1,506 9 222
Kolfgemiddeld 14.25 7.33 14.34 3.00 6.93
100s/50s 0/1 0/0 0/3 0/0 0/0
Hoogste telling 76 35 82 5 35
Aflewerings geboul 15,261 3,927 22,981 702 6,244
Paaltjies 362 123 521 46 202
Boulgemiddeld 23.01 25.49 23.88 15.78 24.10
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 21 3 29 0 5
10 paaltjies in 'n wedstryd 5 nvt 7 - 0
Beste boulontleding 7/51 6/39 8/41 4/9 5/20
Vangskote/Stonkings 19/– 20/- 24/- 10/- 27/-
Bron: Cricinfo, 6 Maart 2014
Dale Steyn

Dale Willem Steyn (*27 Junie 1983 te Phalaborwa) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wie Toetskrieket en EDI krieket vir die Proteas speel.

Steyn beklee tans die posisie as die voorste Toetsbouler ter wêreld, ook vir die afgelope 4 jaar. Hy bereik die 900+ punte kerf op 13 November 2011[1][2] nadat hy sy aanvanklike werk met snelboul-ekspert Ian Pont gedoen het.[3] Hy is 'n regterarm snelbouler wat boul teen 'n gemiddelde spoed van 145–150 km/h. Sy vinnigste bal waargeneem was teen 156.2 km/h tydens die 2010 Indiese Premierliga, vir Bangalore Royal Challengers teen Kolkata Knight Riders. Hy hou ook die rekord vir die vinnigste Suid-Afrikaner om 100 paaltjies in Toetskrieket te neem, hy behaal hierdie mylpaal op 2 Maart 2008.[4]

Dale Steyn beskik tans oor die beste boulslaagsyfer van alle tye in Toetskrieket (onder boulers wie tenmiste 10 000 aflewerings geboul het).[5] In die 2007/08 seisoen neem Steyn 78 paaltjies teen 'n gemidddeld van 16.24 balle per paaltjie, [6] en word beloon met die prestige "IKR 2008 Toetsspeler van die Jaar" toekenning.[7] Hy word benoem as een van Wisden se "Krieketspelers van die Jaar" in 2013.[8]

Steyn speel sy tuiskrieket in Suid-Afrika vir die Kaapse Kobras.

Rekords[wysig]

Vyf paaltjies per toetsbeurt geneem[wysig]

Vyf paaltjies per beurt
Nommer Syfers Wedstryd Teen Stad/Land Veld Seisoen
1 5/47 4 Vlag van Nieu-Seeland NZL Centurion, Gauteng SuperSport-park 2005/06
2 5/82 8 Vlag van Sri Lanka SRI Colombo, Sri Lanka P Saravanamuttu stadion 2006
3 5/56 12 Vlag van Pakistan PAK Karatsji, Pakistan Nasionale stadion, Karatsji 2006/07
4 5/34 14 Vlag van Nieu-Seeland NZL Johannesburg, S-Afrika Wanderersstadion 2007/08
5 5/59 14 Vlag van Nieu-Seeland NZL Johannesburg, S-Afrika Wanderersstadion 2007/08
6 6/49 15 Vlag van Nieu-Seeland NZL Centurion, Suid-Afrika SuperSport-park 2007/08
7 6/72 18 Wes-Indies Durban, Suid-Afrika Sahara Kingsmead 2007/08
8 5/23 22 Vlag van Indië IND Ahmedabad, Indië Sardar Patel-stadion 2007/08
9 5/63 25 Vlag van Bangladesj BAN Bloemfontein, Suid-Afrika OUTsurance Ovaal 2008/09
10 5/87 28 Vlag van Australië AUS Melbourne, Australië Melbourne Cricket Ground 2008/09
11 5/67 28 Vlag van Australië AUS Melbourne, Australië Melbourne Cricket Ground 2008/09
12 5/51 35 Vlag van Engeland ENG Johannesburg, S-Afrika Wanderersstadion 2009/10
13 7/51 37 Vlag van Indië IND Nagpur, Indië Vidarbha Cricket Association Stadion 2009/10
14 5/29 38 Wes-Indies Port of Spain, Wes-Indië Queen's Park Oval 2010
15 6/50 45 Vlag van Indië IND Durban, Suid-Afrika Kingsmead 2010/11
16 5/75 46 Vlag van Indië IND Kaapstad, Suid-Afrika Saharapark Nuweland 2010/11
17 5/56 55 Vlag van Engeland ENG Londen, Engeland The Oval 2012
18 6/8 63 Vlag van Pakistan PAK Johannesburg, S.Afrika Wanderersstadion 2013
19 5/52 63 Vlag van Pakistan PAK Johannesburg, S.Afrika Wanderersstadion 2013

Tien paaltjies per toetswedstryd geneem[wysig]

Tien paaltjies per toetswedstryd
Nommer Syfers Wedstryd Teen Stad/Land Veld Seisoen
1 10/93 14 Vlag van Nieu-Seeland NZL Johannesburg, S. Afrika Wanderersstadion 2007/08
2 10/91 15 Vlag van Nieu-Seeland NZL Centurion, Suid-Afrika SuperSport-park 2007/08
3 10/154 28 Vlag van Australië AUS Melbourne, Australië Melbourne Cricket Ground 2008/09
4 10/108 37 Vlag van Indië IND Nagpur, Indië Vidarbha Cricket Association Stadion 2009/10
5 11/60 63 Vlag van Pakistan PAK Johannesburg, S. Afrika Wanderersstadion 2013

Toekennings[wysig]

"Toetsspeler van die wedstryd"-toekennings[wysig]

"Toetsspeler van die wedstryd"-toekennings
Nommer Boulsyfers in wedstryd Kolfsyfers in wedstryd Wedstryd Teen Stad/Land Veld Seisoen
1 5/34 en 5/59 13 en nie gekolf nie 14 Vlag van Nieu-Seeland NZL Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2007/08
2 4/42 en 6/49 25 en nie gekolf nie 15 Vlag van Nieu-Seeland NZL Centurion, Suid-Afrika SuperSport-park 2007/08
3 5/87 en 5/67 76 en nie gekolf nie 28 Vlag van Australië AUS Melbourne, Australië Melbourne Cricket Ground 2008/09
4 6/8 en 5/52 12* en nie gekolf nie 63 Vlag van Pakistan PAK Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2012/13

"Toetsspeler van die reeks"-toekennings[wysig]

"Toetsspeler van die reeks"-toekennings
Nommer wedstryde Paaltjies en boulsyfers in reeks Lopies en Kolfsyfers in reeks Teen Land Seisoen
1 2 20 paaltjies teen 9.20 38 lopies teen 19.00 Vlag van Nieu-Seeland NZL Suid-Afrika 2007/08
2 3 20 paaltjies teen 19.10 59 lopies teen 29.50 Wes-Indië Suid-Afrika 2007/08
3 2 14 paaltjies teen 12.57 7 lopies teen 7.00 Vlag van Bangladesj BAN Bangladesj 2007/08

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Reliance ICC Player Rankings”. Reliancemobileiccrankings.com. URL besoek op 21 Julie 2013.
  2. "England consolidate No. 1 spot; India remain 4th", 12 Junie 2012.
  3. The Man Who Made Dale Steyn Now Plots His Downfall”. Indianexpress.com: 17 Maart 2011.
  4. Matches taken to reach 100 wickets in Tests”. ESPNcricinfo. URL besoek op 26 Maart 2008.
  5. Best Test career strike rates.”. Cricinfo. URL besoek op retrieved 19 Julie 2013.
  6. Bowling records | Test matches | Cricinfo Statsguru | ESPN Cricinfo”. Stats.cricinfo.com: 2011-01-01. URL besoek op 2013-07-21.
  7. Dale Steyn | South Africa Cricket | Cricket Players and Officials | ESPN Cricinfo
  8. "Kallis, Amla, Steyn among Wisden’s five Cricketers of the Year", Wisden India, 10 April 2013.


Suid-Afrika se huidige nasionale krieketspan

Graeme Smith (uitgetree op 5 Maart 2014) - Hashim Amla - Quinton de Kock - AB de Villiers [EDI-kaptein] - Faf du Plessis [T20-kaptein] - JP Duminy - Dean Elgar - Ryan McLaren
- David Miller - Morné Morkel - Wayne Parnell - Vernon Philander - Alviro Petersen - Robin Peterson - Dale Steyn - Imran Tahir [EDI-span] - Lonwabo Tsotsobe [EDI-span]

  • Nie tans gekies nie -

Henry Davids - Rory Kleinveldt - Jacques Rudolph - Roelof van der Merwe - Vaughn van Jaarsveld