Dalian

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
大连市 (Dàlián Shì)
Dalian
Dalian Montage.png
Dalian
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Ligging van Dalian in die provinsie Liaoning

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam: 大連 Dàlián
"Groot Konneksie"
Afkorting:
Oppervlakte: 13 237 km²
Bevolking (2010): 6 170 000 Munisipaliteit
Digtheid (2010): 470/km² Munisipaliteit
BIP (2010):
 - per kapita
USD 76 20 billion
USD 10 217
Hoogte bo seespieël: 29 m
Poskode: 116000
Areakode: +86/0411
Nommerplaat-identifikasie : 辽B
Tydsone : UTC+8
Webwerf : dalian.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe: Spesiale ekonomiese sone
CPC Hangtsjou
Komitee-Sekretaris:
Burgemeester: Li Wancai

Dalian (Sjinees: 大连) is 'n stad in Sjina met 6 170 000 inwoners. Die stad is in die provinsie Liaoning in die ooste van Sjina aan die kus van die Oos-Sjinese See geleë.

Dalian is in 1899 deur die Russe as Dalny (Russies: Дальний Dal'nij) gestig en is in 1905 deur Japanese magte verower. Op 16 April 1955 is die stad weer aan Sjina oorhandig. Dalian is die noordelikste ys-vrye hawe van Sjina en is 'n susterstad van Bremen, Duitsland.