Dalton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dalton
Ligging van Dalton op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Dalton
Dalton
Koördinate: 29°20′0″S 30°38′0″O Koördinate: 29°20′0″S 30°38′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uMgungundlovu
Plaaslike Munisipaliteit uMshwathi
Stigting 1850
Oppervlak
 - Dorpie 1,35 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2001)
 - Dorpie 799
 - Digtheid 590/km² (1 528,1/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 3236

Dalton is 'n klein dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en is 11 km oos van New Hanover. Dalton is in 1850 gestig. Dit het gebeur toe Henry Boast van North Dalton in Yorkshire, Engeland die emigrasie na die destydse Natal georganiseer het. Die spoorlyn het die dorp gedurende 1900 bereik.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]