Damararooibekneushoringvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Damararooibekneushoringvoël
Bewaringstatus
Nie erken (IUBN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Bucerotidae
Subfamilie: Bucerotinae
Genus: Tockus
Spesie: T. damarensis
Binomiale naam
Tockus damarensis
Shelley, 1888

Die Damararooibekneushoringvoël (Tockus damarensis) is amper-endemies en 'n gelokaliseerde algemene standvoël en algemeen in savanne en halfdorre boomveld. Hulle kom ook op heuwelagtige plekke voor. Die voël is 40 - 50 cm lank en 180 - 230 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Damara Hornbill.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]