Damarasterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Damarasterretjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Sternula
Spesie: S. balaenarum
Binomiale naam
Sternula balaenarum
Strickland, 1852
Sinonieme

Sterna balaenarum

Die Damarasterretjie (Sternula balaenarum) is 'n amper endemiese voël wat leef by vlak beskutte kuslyne, baaie en strandmere; meestal aan die Weskus en suidkus. Die meeste trek gedurende die winter na Wes-Afrika maar sommige oorwinter wel. Die streekbevolking is sowat 7000 pare en hule status is amper bedreigd. Die voël is 21 - 23 cm lank, 46 - 60 g groot met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as die Damara Tern.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Damarasterretjie (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]