Dammam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Dammam
الدمام
Housing Dammam.jpg

Kaart Wapen
Dammam, Saudi Arabia locator map.png
Coat of arms of Saudi Arabia.svg
Vlag
Flag of Saudi Arabia.svg
 Land Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
 Provinsie Oostelike Provinsie
 Koördinate 26°25′N 50°70′O
 Stigting 1923
 Oppervlakte:  
 - Totaal 800 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 2 054 710
 - Bevolkingsdigtheid 2 564/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 500 710
 Tydsone UTC +3
 Burgemeester Dhaifallah al-'Utaybi
 Amptelike webwerf e-amana.gov.sa

Dammam (Arabies: الدمام, Ad Dammām) is die vyfde grootste stad in Saoedi-ArabiëRiad, Djedda, Mekka en Medina met 'n bevolking van 2 054 710 in 2009. Die stad is geleë aan die Persiese Golf en is 'n belangrike stad vir die produksie van Ru-olie.