Danie Gerber

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Danie Gerber Sportportaal
Volle naam Daniël Mattheus Gerber
Geboortedatum 14 April 1958 (1958-04-14) (56 jaar oud)
Geboorteplek Port Elizabeth, Suid-Afrika
Lengte 1.87 m
Gewig 90 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Senter, vleuel
Amateurklubs
Weermag, Despatch, Gordonsbaai, Goodwood, Northerns Tygerberg, L'Aquila
korrek op .
Provinsiale/Staatspanne Wedst (pte)
OP
WP
Vrystaat
115
40
24
korrek op .
Nasionale span(ne)    
1980-1992 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 24 (82)
korrek op .
Ander Inligting
Beroep Verteenwoordiger
Skool Hoërskool Despatch

Danie Gerber (14 April 1958 - ) is 'n oud Springbokrugbyspeler.

Gerber was in 1984 die Suid-Afrikaanse Speler van die Jaar en is weer genomineer in 1985 en in 1992. Hy het ook die beste verhouding tussen drieë gedruk en wedstryde gespeel in Springbok-geskiedenis (19 drieë in 24 toetse). In 2007 is Gerber opgeneem in die Internasionale Rugbyheldesaal

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]