Daqing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Daqing
大庆
Die Wanda-plein in Daqing.
Die Wanda-plein in Daqing.
Ligging van Daqing op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Daqing
Daqing
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 46°35′00″N 125°00′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Heilongjiang
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Han Xuejian (韩学键)
 - Burgemeester Xia Lihua (夏立华)
Oppervlak
 - Stad 8 556 km²  (22 161 vk m)
 - Stedelik 2 100 km² (5 500 vk m)
 - Metro 1 261 km² (3 265 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 904 532
 - Digtheid 340/km² (130/vk m)
 - Stedelik 1 323 252
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 620/km² (240/vk m)
 - Metropolitaans 1 042 902
 - Metrodigtheid 830/km² (320/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 163000
Skakelkode(s) 0459
Webwerf: daqing.gov.cn

Daqing (Sjinees: 大庆) is 'n stad in die Sjinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 2 904 532 in 2010. Die stad is in die noordooste van Sjina, oos van die grens tot Mongolië, suid en wes van die grens tot Rusland en noord van die grens tot Noord-Korea geleë. Die naam Daqing beteken "groot viering". Die stad is as olie-hoofstad van Sjina bekend en het sedert die ontdekking daarvan in 1959 'n groot ekonomiese groei ervaar.