Dashcode

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dashcode
Ontwikkelaar Apple Inc.
Bedryfstelsel Mac OS X
Kategorie Sagtewarekontrole-(widget)-ontwikkeling
Webblad Dashcode

Dashcode is ’n sagtewaretoepassing wat deur Apple Inc. geskep is en ingesluit is by Mac OS X Leopard om die ontwikkeling van ’n sagtewarekontrole (widget) vir Dashboard te fasiliteer.