Dassie (vis)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dassie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Diplodus
Spesie: D. sargus
Binomiale naam
Diplodus sargus
Linnaeus, 1758
Diplodus sargus sargus mapa.svg
Sinonieme

Sargus rondelettii Valenciennes, 1830
Sargus vetula Valenciennes 1830
Sargus sargus Cadenat, 1951

Die Dassie (Diplodus sargus), ook bekend as 'n Kolstert is 'n seevis wat vanaf Walvisbaai tot by Saldanhabaai en vanaf Valsbaai tot by KwaZulu-Natal aangetref word. Die vis kom ook voor in die Middellandse See en ook in Wes-Afrika. Die is silwergrys met 'n swart kol op die stert. Kom voor in rotsagtige strande.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]