Datong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Datong
大同
Datong Sunset.jpg
Ligging van Datong op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Datong
Datong
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 40°05′00″N 113°18′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Sjanxi
Oppervlak
 - Stedelik 2 080 km² (800 vk m)
 - Metro 1 074 km² (415 vk m)
Hoogte 1 042 m (3 419 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 318 057
 - Stedelik 1 447 550
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 750/km² (2 000/vk m)
 - Metropolitaans 1 570 035
 - Metrodigtheid 1 300/km² (3 500/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 037000
Skakelkode(s) 0352
Webwerf: dt.gov.cn

Datong (Sjinees: 大同) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjanxi met 'n bevolking van 3 318 057 in 2010. Die stad is in die noordooste van Sjina, wes van Beijing en Tianjin geleë. Datong is tydens die Han-dinastie as Pingcheng (平城) gestig en het vanaf 398 tot 494 as hoofstad van Sjina gedien. In 1048 is die stad ná Datong ("groot eenheid") hernoem.