David Ben-Gurion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
David Ben-Gurion
דוד בן גוריון
David Ben-Gurion

David Ben-Gurion in 1959


Eerste Minister van Israel
Ampstermyn
17 Mei 1948 – 26 Januarie 1954
President Chaim Weizmann
Yitzhak Ben-Zvi
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Moshe Sharett
Ampstermyn
3 November 1955 – 26 Junie 1963
President Yitzhak Ben-Zvi
Zalman Shazar
Voorafgegaan deur Moshe Sharett
Opgevolg deur Levi Eshkol

Voorsitter van die Voorlopige Nasionale Raad van Israel
Ampstermyn
14 Mei 1948 – 16 Mei 1948
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Chaim Weizmann

Minister van Verdediging
Ampstermyn
14 Mei 1948 – 26 Januarie 1954
Eerste Minister Homself
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Pinhas Lavon
Ampstermyn
21 Februarie 1955 – 26 Junie 1963
Eerste Minister Moshe Sharett
Homself
Voorafgegaan deur Pinhas Lavon
Opgevolg deur Levi Eshkol

Persoonlike besonderhede
Gebore 16 Oktober 1886
Płońsk, Kongres-Pole, Russiese Ryk (tans Pole)
Sterfte 1 Desember 1973
Tel HaShomer, Israel
Politieke party Mapai, Rafi, Nasionale Lys
Eggenoot/eggenote Paula Ben-Gurion
Kind(ers) 3
Religie Joodse Ateïsme
Handtekening David Ben-Gurion Signature.svg

David Ben-Gurion (Hebreeus: דוד בן גוריון; Arabies: دافيد بن غوريون‎; gebore as David Grün; * 16 Oktober 1886 in Płońsk, Kongres-Pole; † 1 Desember 1973 in Tel HaSjomer, Israel) was die eerste premier van Israel en een van die stigters van die sosiaal-demokratiese Arbeidersparty van Israel, Awoda. Tussen 1948 en 1963 het hy die amp van partyleier beklee.

Ben-Gurion het tussen 1948 en 1953 en nog eens tussen 1955 en 1963 as premier van Israel gefungeer. In 1955 het hy tydelik ook die amp van minister van verdediging beklee.