De Vlugt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
De Vlugt
Ligging van De Vlugt op 'n kaart (Wes-Kaap)
De Vlugt
De Vlugt
Koördinate: 33°48′43.8833″S 23°24.9186′0″O Koördinate: 33°48′43.8833″S 23°24.9186′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Tydsone SAST (UTC+2)

De Vlugt is 'n klein nedersetting op die R 339 pad tussen Knysna en Avontuur in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting is langs die Keurboomsrivier. Die nedersetting het ontstaan toe Thomas Bain die Prins Alfredpas gebou het. Sy arbeiders, 270 bandiete, het vanaf 1861 in 'n kamp op die plaas De Vlugt gewoon. Bain en sy gesin het in die opstal gewoon. Daar is 'n ou waterwiel wat nog in gebruik is. Die jaarlikse Karoo-tot-Kus bergfiets wedren gaan deur De Vlugt.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]