Federale staatsvorm van Indië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Indië is 'n federasie wat onderverdeel is in 28 state, 6 unieterritoria en 1 nasionale hoofstedelike territoria (Delhi). Alle state en unieterritoria is weer onderverdeel in distrikte.

Tale van Indië[wysig]

Hindi is volgens die grondwet van 1950 die ‘voorkeur’ amptelike taal van Indië. Hierdie taal word deur die federale owerheid gebruik. Ook word Hindi gebruik as kommunikasietaal tussen die federale owerheid en die deelstate waar Hindi as amptelike taal erken word. Engels word deur die federale owerheid ook as amptelik taal erken en gebruik as kommunikasietaal met die ander deelstate waar Hindi nie erken word nie.

Volgens die grondwet van 1950 sou Engels as amptelike taal erken word tot en met 1965, waarna die taal sy amptelike status sou verloor ten gunste van Hindi. Maar dit het nie gebeur nie. Veral in die sakelewe, maar ook by regeringsinstansies geniet Engels vandag hoë prioriteit. Naas Hindi en Engels geniet nog 21 ander tale amptelike erkenning.

State en territoria van Indië[wysig]

1-28 is state en A-G is territoria

  1. Jammoe en Kasjmir
  2. Himachal Pradesj
  3. Pandjab
  4. Oetarakand
  5. Harjana
  6. Rajasatha
  7. Oetarpradesj
  8. Bihar
  9. Sikkim
  10. Goedjaraat
  11. Madhja Pradesj
  12. Chhattisgarh
  13. Djharkhand
  14. Wes-Bengale
  1. Maharashtra
  2. Orissa
  3. Goa
  4. Karnataka
  5. Andra Pradesj
  6. Kerala
  7. Tamil Nadoe
  8. Assam
  9. Arunachal Pradesj
  10. Nagaland
  11. Manipoer
  12. Mizoram
  13. Tripoera
  14. Meghalaya
Oorsig van state en territoria
  1. Chandigarh
  2. Delhi
  3. Daman en Diu
  4. Dadra en Nagar Haveli
  1. Lakshadweep (Lakkadive)
  2. Pondicherry
  3. Andaman en Nicobar

Tabel[wysig]

In die onderstaande tabel is die territoria kursief aangegdui.

Deelstaat of
territorium
Hoofstad Amptelik taal Oppervlakte
in km²
Aantal inwoners
(2001).
Andaman en Nicobar Port Blair Hindi 8249 356.152
Andhra Pradesh Haiderabad Telugu 275.068 76.210.007
Arunachal Pradesh Itanagar Hindi 83.743 1.097.968
Assam Dispur Assamees 78.438 26.655.528
Bihar Patna Hindi 99.200 82.998.509
Chandigarh Chandigarh Hindi 114 900.635
Chhattisgarh Raipur Hindi 135.194 20.833.803
Dadra en Nagar Haveli Silvassa Gujarati 491 220.490
Daman en Diu Daman Gujarati 112 158.204
Delhi New Delhi Hindi 1483 13.850.507
Goa Panaji Konkani 3702 1.347.668
Gujarat Gandhinagar Gujarati 196.024 50.671.017
Haryana Chandigarh Hindi 44.212 21.144.564
Himachal Pradesh Shimla Hindi 55.673 6.077.900
Jammu en Kasjmir Srinagar
Jammu
Kasjmiri, Urdu 222.236 10.143.700
Jharkhand Ranchi Hindi 74.677 26.945.829
Karnataka Bangalore Kannada 191.791 52.850.562
Kerala Trivandrum Malayalam 38.863 31.841.374
Laccadiven Kavaratti Malayalam 32 60.650
Madhya Pradesh Bhopal Hindi 308.252 60.348.023
Maharashtra Bombay Marathi 307.690 96.878.627
Manipur Imphal Meitei 22.327 2.166.788
Meghalaya Shillong Khasi, Garo, Engels 22.429 2.318.822
Mizoram Aizawl Mizo, Engels 21.081 888.573
Nagaland Kohima, Engels 16.579 1.990.036
Orissa Bhubaneshwar Oriya 155.707 36.804.660
Pondicherry Pondicherry Tamil 492 974.345
Punjab (India) Chandigarh Punjabi 50.362 24.358.999
Rajasthan Jaipur Hindi 342.239 56.507.188
Sikkim Gangtok Nepali 7096 540.851
Tamil Nadu Madras Tamil 130.058 62.405.679
Tripura Agartala Bengali 10.486 3.199.203
Uttarakhand Dehradun Hindi 51.125 8.489.349
Uttar Pradesh Lucknow Hindi 243.286 166.197.921
West-Bengale Calcutta Bengali 88.752 80.176.197