Defecate on My Face

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Defecate on My Face (Afrikaans: Doen jou besigheid op my gesig) is die eerste enkelspeler (single) van die Australiese rockgroep TISM. Die enkelspeler is oorspronklik in 1986 vrygestel. Dit handel oor Adolf Hitler, wie in die lied van Eva Braun vereis om haar besigheid op sy gesig te doen.