Dennis Bergkamp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dennis Bergkamp

Dennis Bergkamp is 'n afgetrede sokkerspeler wat vir die Nederlandse nasionale span, asook Arsenal, Ajax en Internazionale op klubvlak gespeel het. Hy is tans die assistent bestuurder van Ajax Amsterdam.