Dereham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dereham
Die hoofstraat
Die hoofstraat
Ligging van Dereham op 'n kaart (Norfolk)
Dereham
Dereham
Koördinate: 52°40′56″N 0°56′26″O Koördinate: 52°40′56″N 0°56′26″O
Staat Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Vlag van Engeland Engeland
Graafskap County Flag of Norfolk.png Norfolk
Bevolking (2001)
 - Stad 15 659

Dereham (ook bekend as East Dereham) is 'n dorp in die Engelse graafskap Norfolk met sowat 15 duisend inwoners. Dereham is padlangs ongeveer 25 km vanaf Norwich geleë en ongeveer 40 km vanaf King's Lynn.