Dezhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Detsjou)
Spring na: navigasie, soek
Dezhou
德州
'n Uitsig oor Dezhou.
'n Uitsig oor Dezhou.
Ligging van Dezhou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Dezhou
Dezhou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 37°26′00″N 116°16′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Sjandong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Lei Jianguo (雷建国)
 - Burgemeester Wu Cuiyun (吴翠云)
Oppervlak
 - Stad 10 356 km²  (3 998 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 586 200
 - Digtheid 540/km² (1 400/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 534
Webwerf: dz.gov.cn

Dezhou (Sjinees: 德州) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 5 586 200 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina, suid van Beijing en Tianjin aan die Geelrivier en die Keiserkanaal geleë. Dezhou grens in die suidooste aan Jinan, in die suidweste aan Liaocheng en in die noordooste aan Bintsjou.