Deutsche Bahn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deutsche Bahn AG
Logo Deutsche Bahn.svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1 Januarie 1994
Hoofkantoor Berlyn, Duitsland
Sleutelpersone Rüdiger Grube (hoof uitvoerende beampte)
Utz-Hellmuth Felcht (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Europa
Industrie Vervoer
Produkte Spoorvervoer, vragvervoer, dienste
Inkomste €39,296 miljard[1] (2012)
Bedryfsinkomste €2,708 miljard[1] (2012)
Netto inkomste €1,477 miljard[1] (2012)
Werknemers 290 000 (2013)
Moedermaatskappy Bondsrepubliek Duitsland (100%)
Divisies Arriva, DB Schenker, DB Bahn, DB Netze
Dogtermaatskappye DB Fernverkehr, DB Regio, DB Schenker Rail, Schenker AG, DB Stadtverkehr
Webwerf deutschebahn.com
Die hoofkwartier van die Deutsche Bahn in Berlyn
Twee ICE-hoësnelheidstreine van die Duitse Spoorweë in die stasie Frankfurt Hauptbahnhof

Die Deutsche Bahn ook DB (Duitse Spoorweë) of DB AG is die nasionale spoorwegmaatskappy van Duitsland en die grootste spoorwegmaatskappy van Europa. Die grootste deel van die Duitse spoorwegnet en onder meer ook die sneltrein ICE, wat in 1990 ingevoer is, beheer toe die DB.

Die Duitse spoorwegnet het tans 'n lengte van 33 890 kilometer. Die DB het 290 200 werknemers in diens.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Deutsche Bahn AG. “DB Mobility Logistics Facts and figures 2012”. URL besoek op 17 April 2014.