Devon-eiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Devon-eiland
Inheemse naam: Devon Island
Tatlurutit
Satellietbeeld van die Devon-eiland
Satellietbeeld van die Devon-eiland
Geografie
Ligging Noord-Kanada, Arktiese Oseaan
Koördinate 75°08′N 87°51′W
Argipel Kanadese Arktiese Argipel
Oppervlak 55 247 vk km
Hoogste punt Devon Ice Cap 1 920 m
Administrasie
Vlag van Kanada Kanada
Gebied Flag of Nunavut.svg Nunavut
Demografie
Bevolking 0
Die wêreld se 27ste grootste eiland en die sesde grootste eiland van Kanada
Ligging van die Devon-eiland

Devon-eiland (Engels: Devon Island, Inuktitut: Tatlurutit), die wêreld se 27ste grootste eiland en die sesde grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 55 247 km2. Devon-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel. Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Dit is die grootste eiland, wat nie bewoon is nie en is vernoem ná die seremoniële graafskap Devon in die suidweste van Engeland.