Diane Kruger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Diane Heidkrüger
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Kruger by Cannes, 2012

Gebore 15 Julie 1976 (1976-07-15) (37 jaar oud)
Algermissen, Duitsland
Beroep Aktrise, model
Huweliksmaat Guillaume Canet (2001–2006; geskei)

Diane Kruger (gebore 15 Julie 1976) is 'n Duitse aktrise en voormalige model. Sy is bekend vir rolle soos Helen in Troy, Dr. Abigail Chase in National Treasure en sy vervolg, Bridget von Hammersmark in Inglourious Basterds, Anna in Mr. Nobody, en Gina in Unknown.