Dichistiidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dichistiidae
'n Galjoen
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Dichistiidae
Genus: Dichistius
Gill, 1888
Spesies

Twee: Dichistius capensis
Dichistius multifasciatus

Dichistiidae is 'n vis familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus (Dichistius) met slegs twee spesies wat hoort tot dié familie. Altwee die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor en een aan die Madagaskarse kus.

Kenmerke[wysig]

Die familie is se lywe is plat en bedek met klein skubbe. Die familie word tussen 32 – 80 cm groot en is 'n belangrike sportvis.

Genus[wysig]

Die volgende genus en gepaardgande spesies kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:

  • Die Galjoen (Dichistius capensis) kom voor in kuswater van die suid-oostelike Atlantiese Oseaan en kan 'n lengte van tot 80 cm bereik.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

  • FishBase Red. Ranier Froese en Daniel Pauly. Maart 2006.