Dickinsonse grysvalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dickinsonse grysvalk
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
Familie: Falconidae
Genus: Falco
Spesie: F. dickinsoni
Binomiale naam
Falco dickinsoni
Sclater, 1864

Die Dickinsonse grysvalk (Falco dickinsoni) is 'n skaars standvoël wat voorkom in noordelike Suider-Afrika. Hulle leef gewoonlik in lae geleë tropiese savanne, veral waar Kremetarte en hoë palms volop is. Die voël is 28 - 30 cm groot en weeg 170 - 240 gram. In Engels staan die voël bekend as Dickinson's Kestrel.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Falco dickinsoni”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel[wysig]