Die Ander Rusland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Leiers van Die Ander Rusland tydens ’n optog.

Die Ander Rusland (Russies: Другая Россия, Droegaja Rossija) is ’n sambreelkoalisie vir alle teenstanders van die voormalige Russiese president Wladimir Poetin. Dit omvat ’n breë spektrum van politieke en meneseregte-organisasies, nasionaal-Bolsjewiste en kommunistiese groepe, asook individue.

Van die lede is linkse en regse opposisieleiers sowel as hoofstroom-liberale soos die voormalige skaakkampioen Garri Kasparof, leier van die Verenigde Burgerfront.

Eksterne skakels[wysig]


Crystal txt.png

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia